Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308942 | Published: May 7, 2018 |

Kewerwraak

Kewerwraak

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Die keweravontuur duur voort soos Darkus en sy vriende opsoek gaan na die wrede Lucretia Cutter se geheime bioom in die Amasone. As hulle haar nie kan stop om haar wrede robot- en reusekewers vry te laat nie, sal die planeet nooit weer dieselfde wees nie.

Hierdie is die finale boek van die kewertrilogie en volg op Kewerknaap en Kewerkoningin. Die eerste hiervan was die wenner van die Branford Boase Toekenning in 2017.

Author M.G Leonard

View full details