Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485308959 | Published: August 10, 2018 | Paperback

Doodmenslik

Doodmenslik

Regular price R 185
Regular price R 0 Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Willie van der Merwe se debuutbundel handel oor religieuse ontnugtering, geklee in vele vorme, en is 'n verkenning van die eksistensiele vakuum soos selde tevore in Afrikaans. Die titel sinspeel op die eenvoudige kwaliteite van die alledaagse mens aan die een kant, maar aan die ander kant op die fisiese en geestelike dood wat as goue draad deur die bundel loop. Die dualisme tussen skoonheid en weerloosheid word van meet af aan ondersoek en die gebroke werklikheid van die digter se ervaringswêreld word treffend verbeeld. Dit is 'n donker bundel vol swart humor, wat die weersin van erotiek en oorlog op skrydende en dikwels ironiese wyse verwoord. Dit eindig egter met 'n evangeliese optimisme: met van die mooiste liefdesgedigte wat nog in Afrikaans verskyn het.

View full details