1
/
of
1
ISBN: 9781485309130 | Published: March 16, 2018 | Paperback
Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer
Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
2de Uitgawe
Maak 'n toespraak. Ontydig en dikwels sonder waarskuwing word mens gevra om “iets te sê”. Waar begin jy? Selfs ervare sprekers vrees soms openbare optrede, hetsy dit 'n leerling, onderwyser, predikant, advokaat, politikus of sakeman is; hetsy die geleentheid 'n huwelik, herdenking of voorlegging is. Iemand moet dit skryf en lewer. Hierdie boek is die ideale bron vir die skrywer en spreker. Dit bied antwoorde op vrae en raad vir enige geleentheid.
Share
