Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309161 | Published: May 17, 2018 |

Gaap

Gaap

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik!
Dis soos om te probeer om die reën te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat sjokolade jou vinniger sal laat groei as groenbone.
As 'n gaap kom, moet dit nie onderdruk nie, want netnou raak jy aan die slaap!

Hierdie is 'n uitstekende boek vir ouers wat sukkel om kleintjies aan die slaap te maak! Niemand kan met hierdie boek 'n GAAP onderdruk nie!

Author Marco Viale

View full details