ISBN: 9781485309178 | Published: July 12, 2018 |
Die reus Van der Bees
Die reus Van der Bees
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die reus Van der Bees is 'n nare ou brompot, en as hy honger raak, dan more en knor die grompot:
“Fie! Faai! Fam! Fou!
Ek's lus vir knaag. Ek's lus vir kou.
Ek soek na 'n kind wat ek gou kan verslind.
'n Kind vir my pan en sy voornaam is Jan!”
Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde Benji Davies, vertel die verhaal van die reus wat op soek is na 'n kind vir sy maaltyd. 'n Seun genaamd Jan het 'n ander reus by 'n boontjierank uitoorlê - dus, wie sal dan nou beter smaak op 'n reusebord as dié klein karnallie.
The giant Van der Bees is grumpy and grouchy, and if he's hungry he wants nothing else than a child on a plate. But not just any child - Jan! This book, beautifully, illustrated by the well-known Benji Davies, is derived from the story of Jack and the Beanstalk. This giant is hungry for revenge and food, but soon, with a little help from an unexpected crowd, comes to realise he actually has a good side.
Author Elli Woollard
Illustrator Benji Davies
Share
