Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309253 | Published: September 3, 2019 | Paperback

Die mooiste meisie van Genua

Die mooiste meisie van Genua

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

'n Beter lewe iewers anders? Terwyl hy sit en teug aan 'n negroni op 'n terras, skryf die skrywer Ilja Leonard Pfeijffer 'n lang brief aan 'n vriend in sy tuisland. 'n Brief waarin hy rapporteer oor sy lewe as ontdekker in die labirintiese Italiaanse hawestad Genua (“La Superba”). Migrasie is die hooftema in hierdie outobiografiese roman waarin die lot van 'n immigrant uit die noorde van Europa gekontrasteer word met die lotsbestemming van die arm immigrante uit Afrika wat gedisillusioneerd sukkel om kop bo water te hou. Die mooiste meisie van Genua, wat die skrywer aanvanklik vanaf 'n afstand af betrag, word sy vlugtende Ariadne deur die labirint van stegies waar hopeloosheid, prostitusie en verlore drome die botoon voer. Net soos die ander immigrante raak Ilja verlore in die fantasie wat hy rondom die stad opgetower het, met verbysterende gevolge.

View full details