Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309321 | Published: August 15, 2020 | Paperback

Staande ovasie (4 eenbedrywe)

Staande ovasie (4 eenbedrywe)

Author:Igna Botha
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

AGTERGROND
Moderne, eietydse eenbedrywe vir tienertoneel van vier bekroonde, opwindende en opkomende jong dramaturge in ons land wat nog nie voorheen gepubliseer het nie.

OOR DIE SKRYWERS
Herschelle Benjamin het die Elizabeth MacLennan Internasionale beurs vir Teater aan die Universiteit van Edinburg ontvang.
Igna Botha het in 2013 by die ATKV-tienertoneelkompetisie die C.R. Swart-prys gewen vir beste nuutgeskrewe teks vir haar drama Ingeboks. Sy skryf sedert 2016 vir die KykNET-sepie, Getroud met Rugby.
Jason Jacobs is 2016 se wenner van die Kunste Onbeperk Nuwe Stem-prys vir sy bydrae tot toneel- en skryfwerk. Hy is kreatiewe hoof van die onafhanklike toneelproduksiehuis KleiSand en hooffasiliteerder vir die Mothertongue Project se Jeugteater-geselskap op McGregor.
Marcel Spaumer se teks Blaai om is in 2016 vir 'n ATKV-Woordveertjie benoem. Hy werk as storieontwikkelaar en assistent-hoofskrywer vir die kykNET-sepie Suidooster.

View full details