1
/
of
1
ISBN: 9781485309512 | Published: July 24, 2018 |
Die laaste reis
Die laaste reis
Author:Karel Schoeman
Regular price
R 230
Regular price
R 0
Sale price
R 230
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Tweede uitgawe
Die laaste reis is Karel Schoeman se reisbriewe, mymeringe, gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho saam met Jemina Meko en Mamohau Lekula wat hom die afgelope nege jaar versorg het. Dit behels drie kort verslae oor sy besoeke in die maand voor sy dood en is in die vorm van e-posse aan 'n paar persoonlike korrespondente gestuur. Vanselfsprekend staan die tema van afskeid sentraal in die briewe.
Author Karel Schoeman
Share
