ISBN: 9781485309529 | Published: October 4, 2018 | Hardcover
Tillie Appelpit - Die onverwagse gas
Tillie Appelpit - Die onverwagse gas
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, is mal oor kuiergaste - en wanneer sy haar vriende vir tee nooi, ruik haar huisie tussen die heuwels altyd heerlik na vars gebak.
Eendag ontdek sy 'n onverwagse gas voor haar deur: 'n Eier! Tillie neem daar en dan verantwoordelikheid vir die eier - want sy weet 'n eier moet warm gehou, vertroetel en versorg word. Wat sy egter nié weet nie, is dat daar 'n groot verrassing in die eier wag.
Welkom by die wonderlike wêreld van Tillie Appelpit!
Tillie Appelpit is a church mouse, as white as an apple blossom. She lives in a small village up on a hill and loves inviting her friends over for tea. One day there is a knock on her door and when she opens it, she sees ... a huge egg! Not knowing whom it belongs to, she takes care of it, bathes it, keeps it warm and takes it for long walks.
Until one day ...
Welcome to the world of Tillie Appelpit! (In Germany now a popular TV series called Tilda Apfelkern and coming to the UK as Tilda Appleseed)
Author Andreas Schmachtl
Illustrator Andreas Schmachtl
Share
