ISBN: 9781485309536 | Published: October 4, 2018 | Hardcover
Tillie Appelpit - Die lappieskombers
Tillie Appelpit - Die lappieskombers
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, hou van kuier met haar vriende en is baie lief vir naaldwerk. Eendag bring haar vriendin opwindende nuus ... daar is 'n groot naaldwerkkompetisie op die dorp met uitstekende pryse om te wen! Dadelik is al hier vriende druk besig met naaldwerk, en niemand word genooi vir tee nie. Die nuuskierigheid raak vir Tillie net te veel!! Wat maak hulle almal? En hoekom is almal so vreeslik geheimsinnig?
Welkom by die wonderlike wêreld van Tillie Appelpit!
Tillie Appelpit is a church mouse, as white as an apple blossom. When her friend one day brings exciting news about a needlework competition in their village with amazing prizes to win, none of her friends have time for tea. Curiosity drives Tillie mad! What are they making? And why are they so secretive about it?
Welcome to the world of Tillie Appelpit! (In Germany now a popular TV series called Tilda Apfelkern and coming to the UK as Tilda Appleseed)
Author Andreas Schmachtl
Illustrator Andreas Schmachtl
Share
