1
/
of
1
ISBN: 9781485309543 | Published: October 29, 2018 | Paperback
Die boomhuis met 13 vloere
Die boomhuis met 13 vloere
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Andy Griffiths
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! Dit het 'n geheime ondergrondse laboratorium, 'n reusetenk vol haaie en 'n malvalekker-masjien wat oral agter mens aanrol en malvalekkers in jou mond in skiet net wanneer jy honger is! Pasop net vir die see-apies, en dié wat voorgee om see-apies te wees, en die reuse-meermin-seemonster ...! En tussendeur al hierdie pret, moet die twee vriende 'n boek skryf, en die sperdatum is môre!
Author Andy Griffiths
Share
