1
/
of
1
ISBN: 9781485309628 | Published: February 28, 2019 | Paperback
Juffrou Goth en die bedorwe brakke
Juffrou Goth en die bedorwe brakke
Author:Chris Riddell
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die derde boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks.
Die wêreld se beroemdste skrywers kom spog met hulle bedorwe brakke by die Grommengrys-herehuis se literêre hondeskou.
Maar daar is allerhande vreemde dinge in en om die herehuis wat Ada pla - geheimsinnige dierespore, tjankgeluide snags en skoene waaraan gekou is. Kan sy uitvind wat aangaan voor dit weer volmaan is?
Author Chris Riddell
Share
