1
/
of
1
ISBN: 9781485309635 | Published: April 16, 2019 | Paperback
Juffrou Goth en die sinistere simfonie
Juffrou Goth en die sinistere simfonie
Author:Chris Riddell
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Die vierde en finale boek in die bekroonde Juffrou Goth-reeks.
Lord Goth hou 'n musiekfees by die Grommengrys-herehuis, en die land se beste musikante gaan daar kom optree. Ada sien baie uit, maar eers kry sy te doen met haar ouma wat probeer om vir haar pa 'n deftige dame as vrou te kry, 'n sater wat in haar klerekas bly en Maltravers wat weer sy ou streke uithaal. Ada moet seker maak dat alles volgens plan verloop, en gelukkig bied 'n baie interessante huisgas aan om te help …
Author Chris Riddell
Share
