1
/
of
1
ISBN: 9781485309680 | Published: March 14, 2019 | Paperback
Melk & vleis/Bloed en bodem
Melk & vleis/Bloed en bodem
Author:Marina Albertyn-Struwig
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Dis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. 'n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op 'n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap, haarself in haar huwelik te laat geld, en die familieplaas van ondergang te red. Nadat 'n erfgenaam gebore word, begin dinge egter op die plaas uitrafel ...
Hell hath no fury like … 'n boervrou.
Author Marina Albertyn-Struwig
Share
