1
/
of
1
ISBN: 9781485309697 | Published: November 5, 2019 | Paperback
Die ontelbare 48
Die ontelbare 48
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Wessel Pretorius
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Ontelbare 48 is 'n eenmanstuk is uit die pen van Fiësta-wenner Wessel Pretorius. Dis Woensdagaand op 'n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die maandelikse fliekaand. Agt-en-veertig dorpenaars vergader bymekaar, elkeen met sy eie storie, om The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ʼn moordenaar met ʼn sluwe plan.
Dit is ʼn mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, eindelik saambind. 'n Satiriese drama wat die mens se uithouvermoë vier.
Author Wessel Pretorius
Share
