Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309703 | Published: July 12, 2018 |

Die verlore pikkewyn - 'n Paul & Vlekkie verhaal

Die verlore pikkewyn - 'n Paul & Vlekkie verhaal

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Kate Hindley
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Hierdie is nog 'n verhaal van Paul, Vlekkie en Rosa, die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek dié drie die dieretuin. Hulle grom vir die tiere, bewonder die meerkatte en kom af op 'n baie oulike klein pikkewyntjie, Piep, wat baie hartseer lyk. Wanneer hulle die volgende dag weer vir Piep kom kuier, is hy skoonveld! Die drie vriende soek oral na hom, en kry later stry. Maar hulle kom gou agter dat hulle hul gestryery moet los en sal moet saamspan om Piep weer by die huis te kry.
Dis 'n pragtige storie van vriendskap en spanwerk, wonderlik geïllustreer.

Author Claire Freedman

Illustrator Kate Hindley

View full details