Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309765 | Published: September 16, 2019 | Paperback

Die Heerser van die Ringe 02 Die Twee Torings

Die Heerser van die Ringe 02 Die Twee Torings

Regular price R 285
Regular price R 0 Sale price R 285
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor - die donker koninkryk waar Sauron heers - te neem en te vernietig. Hulle gids is Gollum, listig en hebsugtig, 'n slaaf van die ring wat almal die verderf in lei. Só vervolg hierdie manjifieke topverkoper, 'n verhaal vol avontuur wat met Die Kameraadskap van die Ring begin het, en met 'n oorrompelende hoogtepunt in Die Koning keer terug ten einde loop.

View full details