Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309796 | Published: October 10, 2018 | Hardcover

Padda en die voëlgesang

Padda en die voëlgesang

Illustrator:Max Velthuijs
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Een pragtige herfsdag ontdek Padda 'n pikswart lyster wat roerloos op die grond lê. Baie bekommerd wonder hy en sy vriende wat die voël makeer.

Padda en die voëlgesang is ʼn storie vol pret en pragtige illustrasies, maar bevat ook ʼn lewensles. In hierdie treffende verhaal maak die diere op 'n eenvoudige dog mooi manier met die dood kennis en besef hulle hoe 'n groot voorreg dit is om te lewe.

Author Max Velthuijs

Illustrator Max Velthuijs

View full details