Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309918 | Published: January 21, 2019 | Paperback

Min Shaw: Sprokie van 'n liefling

Min Shaw: Sprokie van 'n liefling

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“Sy bly nog steeds ná 50 jaar in die vermaaklikheidsbedryf 'n nooi soos Min!” - André H. van Dyk
In hierdie pragboek word foto's en memento's uit Min Shaw se persoonlike fotoalbums en plakboeke opgeneem. Min se herinneringe aan haar kinderdae, haar transformasie van onderwyseres tot sang- en filmster, en die mense wat haar op haar pad na sukses gehelp het, word in haar eie woorde weergegee. Min deel verder snaakse staaltjies uit haar verlede, skoonheidsgeheime en interessante “Min-feite”. Sy vertel hoe haar geloof haar positief en plat op die aarde hou. Boodskappe aan Min van bekendes soos Corlea Botha, Franz Marx, Lance James en Leon van Nierop word ook ingesluit.
Die boek is 'n moet vir almal wat met Min Shaw se musiek grootgeword het of wat oor die algemeen belangstel in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.

View full details