Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485309987 | Published: July 20, 2019 | Paperback

Die Rietrotte van Rietvallei Hoër (1)

Die Rietrotte van Rietvallei Hoër (1)

Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

As Rietrot moet jy jou plek ken, besef Daniël du Randt met die intrapslag in Rietvallei Hoër. Almal sê daar bestaan nie iets soos ontgroening nie, maar hierdie matrieks het duidelik nog nie die boodskap gekry nie. Gelukkig het hy vriende soos Malebo, Antonie en Giovanni, want Peet Pretorius eet graad 8's vir ontbyt en spoeg hulle soos fyngekoude grate uit. Een vir een.
Wanneer Daniël en Malebo een nag uit die koshuis glip en hulle vasloop in 'n skelm - wat vir Peet soos 'n lammetjie laat lyk - begin hulle probleme werklik. Moet hulle vir iemand daarvan vertel? Kan hulle dit waag? Sê nou daardie ou kom een donker nag terug om sy dreigemente uit te voer?
Hoërskool is beslis nie vir sissies nie!

Author Nerine Ahlers

View full details