Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310105 | Published: June 3, 2019 | Paperback

Karre en kroeks

Karre en kroeks

Illustrator:Tony Ross
Regular price R 295
Regular price R 0 Sale price R 295
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.

Daar is natuurlik goeie pa’s.
En daar is slegte pa’s …

“Ek is absoluut dol oor David Walliams se boeke... Hulle gaan klassieke werke word.”
Sue Townsend, Guardian

“Uiteindelik ’n waardige opvolger vir Dahl.”
Telegraph

Author David Walliams

Illustrator Tony Ross

View full details