1
/
of
1
ISBN: 9781485310129 | Published: March 1, 2019 | Paperback
Stiltetyd
Stiltetyd
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marita van der Vyver
Regular price
R 285
Regular price
Sale price
R 285
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Kapenaars Hester Human en haar argitekman, André, het besluit om 'n verwaarloosde huis op 'n plattelandse dorp in Frankryk te koop en te restoureer as 'n vakansiehuis. 'n Jaar in Provence sal hulle en hul twee kinders, Manon en Emile, net goed doen. Maar net voordat hul jaar in Provence aanbreek, gebeur daar iets tragies wat die Humans se lewe vir altyd verander. Die huisrestourasie gaan voort, maar die gesin spartel om te verwerk wat gebeur het.
Author Marita van der Vyver
Share
