Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310204 | Published: February 22, 2019 | Paperback

Grondwater

Grondwater

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Grondwater sluit aan by die vorige bundels van die gevestigde digter Marlise Joubert, maar het 'n boustof wat getuig van 'n nuwe stel lewenservaringe wat dit laat affilieer by die groeiende tradisie in Afrikaanse laatwerk. Dit is 'n bundel wat spreek van die spreker se terugblik op 'n leeftyd, die besef van eie sterflikheid en die ontginningsproses van die biologiese en psigologiese wortels van die mens, van die impak van ouerfigure en veral van die gestorwe moeder.

View full details