Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310228 | Published: May 27, 2020 | Paperback

Die heimlike heiligdom

Die heimlike heiligdom

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Soos sy debuutbundel, Die heimlike heiligdom, in 2012 uitgegee deur Protea Boekhuis, bevat Die heimlike heiligdom 'n vyftigtal bepeinsende sonnette oor heiliges wat deur die Oos-Ortodokse kerk gekanoniseer is, sowel as bykomende biografiese aantekeninge wat inligting oor die meer onbekende heiliges verskaf. Hierdie publikasie sluit wat inhoud en vorm betref dus nouliks aan by Die onsienlike son, en die twee bundels kan dus gesien word as 'n eenheid wat saam klem plaas op ritualistiese en meditatiewe gemeenskap met heiliges. Hierdie is diep besinnende, maar ook toeganklike verse wat die leser uitnooi om sy of haar geloofswêreld te verbreed.

View full details