Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310266 | Published: May 10, 2021 | Paperback

Die dans van die watermeid

Die dans van die watermeid

Author:Amee Lekas
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die drama speel af in die Karoodorpie Willowmore. Die rol van die kerk, verkragting, verlies en familie is van die temas wat aangeraak word. Lekas kyk na ’n kind se weerloosheid en na die familie se verantwoordelikheid om na haar om te sien. Die watermeid (waternimf of meermin) is die mitiese figuur wat tot die dorpie se redding moet kom en drie kinders in die stuk hoop sy sal hulle kom red. Dit raak egter gekompliseerd wanneer die skuldige persoon ’n belangrike figuur in die gemeenskap is – die dominee.

Die dans van die watermeid wen in 2018 die Fleur du Cap-prys vir beste inheemse teks. Die teks is ontwikkel onder mentorskap van Saartjie Botha.

OOR DIE OUTEUR
Lekas (28) is in Willowmore gebore en het haar graad in drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. Sy bly tans in die Paarl en is ’n dramaonderwyseres.

Author Amee Lekas

View full details