1
/
of
1
ISBN: 9781485310327 | Published: March 1, 2019 | Paperback
Asterix en die waarsêer 19
Asterix en die waarsêer 19
Author:René Goscinny
Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Op 'n stormagtige nag arriveer 'n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy 'n waarsêer is en voorspel dat mooiweer sal volg ná die woeste storm - en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix 'n regte waarsêer of 'n bedrieër?
Share
