1
/
of
1
ISBN: 9781485310341 | Published: August 17, 2019 | Paperback
Die aardigste kinders op aarde 1
Die aardigste kinders op aarde 1
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:David Walliams
Illustrator:Tony Ross
Regular price
R 295
Regular price
R 0
Sale price
R 295
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies!
Soos Ruda - 'n meisie wat so baie op die rusbank sit en TV kyk dat sy aan die bank vasgroei! Of Dries Drup-drup - 'n seun wie se kwyl hom op 'n skooluitstappie in allerhande moeilikheid laat beland! En moenie vergeet van Sanet Skreenet nie - 'n monsteragtige ouer suster wat liederlike leuens vertel!
Laat die blitsverkoper David Walliams jou vermaak met tien heerlik ondeunde stories oor die aardigste kinders op aarde, met vrolike volkleurillustrasies deur Tony Ross.
Author David Walliams
Illustrator Tony Ross
Share
