ISBN: 9781485310396 | Published: June 19, 2020 | Paperback
Melkweg
Melkweg
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Op een van die laaste somerdae sit drie kinders in hul klubhuis op die muur rondom Ou Yster SV: Oskar, sy ouer broer, Bossie, en hul vriendin Gesie. Die klubhuis het nie 'n dak of mure nie, en ook niks anders wat by 'n klub pas nie. Kyk hulle af, is daar geen teken van die avonture wat op hulle wag nie.
Al wat hulle sien, is Melkweg, 'n rustige straat waar 'n bejaarde vrou haar stokou worshond uitlaat. Dis asof die tyd stilstaan en dit altyd somer sal bly. Dan stel Bossie voor dat hulle 'n weddenskap aangaan, en skielik is alles in rep en roer.
“Almal moet De Melkweg lees. Pa's, ma's en hul kinders. En verkieslik saam. Hulle moet hul arms om mekaar se skouers sit en dit geniet - hierdie pragtige, intieme verhaal oor 'n doodgewone gesin wat mekaar net nie kan verstaan nie.” - De Morgen
Author Bart Moeyaert
Share
