Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310495 | Published: June 3, 2019 | Hardcover

Moeps die mops

Moeps die mops

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Moeps is ’n mopshond
met grille en giere.
Moeps was selfsugtig
met nare maniere.

Moeps is ’n mopshond met baie slegte maniere en hy is glad nie ’n “deelmaatjie” nie. Hy hou al sy speelgoed vir homself en as sy vriendelike mede-woonstelbewoner, die worshond Worsie, vra of hy met iets kan speel, antwoord Moeps: “Dis myne! Myne! Myne!” en verloor dit heeltemal. Uiteindelik kry Worsie tóg wat hy wil hê.
Dis ’n heerlike rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n hond met goor manier, kruip hy vinnig in jou hart.

Author Aaron Blabey

View full details