Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310501 | Published: June 3, 2019 | Hardcover

Moeps die wenner

Moeps die wenner

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik ... al kul hy so ’n bietjie. Op ’n dag daag hy Worsie die worshond om te kyk wie die vinnigste sy hondebak kan leeg eet. Hy val weg en eet so gulsig en gierig moontlik ... maar kom skielik agter hy het iets anders ook ingesluk!
Moeps die wenner is ’n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n slegte verloorder, kruip hy gou jou hart.

Author Aaron Blabey

View full details