1
/
of
1
ISBN: 9781485310518 | Published: June 3, 2019 | Hardcover
Moeps die skelm
Moeps die skelm
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Aaron Blabey
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Moeps die mopshond is ’n regte skelm. Om sy sin te kry, jok hy gereeld en plaas altyd die blaam vir sy stoutighede op arme Worsie, die worshond. Maar op ’n dag draai die wiel ... of sal ons sê, val die bal ... en Moeps besef dat skelmstreke en leuens nie altyd so goed uitdraai nie.
Hierdie is ’n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. En al is Moeps ’n regte skelm, steel hy gou jou hart.
Author Aaron Blabey
Share
