Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310532 | Published: August 6, 2018 | Paperback

Die bullebakke - Episode 2

Die bullebakke - Episode 2

Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

10 000 hoenders is vasgevang in 'n hoë-tegnologie-hoenderplaas. Wie sal hulle kan red? Dit klink soos 'n missie vir die nuutgestigte Goor Gawies-klub.
Mnr. Wolf, mnr. Haai, mnr. Slang en mnr. Piranha is gereed vir die uitdaging. Maar daar is een klein probleem ... Een van hulle is baie lief vir hoendervleis. Maar toemaar, hulle is mos nou Goeie Ouens. Wat kan tog nou verkeerd gaan?
Dié prettige boek is van bladsy 1 tot 144 vol snaakse illustrasies wat lui lesers sal geniet!

Author Aaron Blabey

View full details