Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310617 | Published: October 21, 2019 | Hardcover

Die Periodieke Tabel-Boek

Die Periodieke Tabel-Boek

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 400
Regular price R 0 Sale price R 400
Out of print
VAT included.

Ontdek die elemente: die boublokkies van materie waaruit nie net ons wêreld nie, maar die ganse heelal opgebou is. Dié kleurryke boek wys hoe elke element lyk en beskryf die uitsonderlike maniere waarop ons geleer het om elkeen van hulle te gebruik. Van aktinium tot yster - Die periodieke tabel-boek bied al 118 elemente aan in 'n visuele gids propvol pragfoto's en boeiende feite. In 2019 is die periodiek tabel 150 jaar oud.

View full details