1
/
of
1
ISBN: 9781485310648 | Published: February 9, 2023 | Hardcover
Husse met lang ore
Husse met lang ore
Author:Elsa Winckler
Illustrator:Alida Bothma
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Tiaan het so baie vrae, maar sy mamma is heeltyd besig met die baba en al wat sy sê is: “Husse met lang ore”. Sy pappa praat van gaan “vakansie” hou, maar Tiaan weet nie wat dit is nie, en dit klink nie lekker nie - hy mag nie eens sy trokke saamneem om te speel nie!
Husse met lang ore is vir voorlees of vir kinders wat pas begin lees het.
Author Elsa Winckler
Illustrator Alida Bothma
Share
