Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310693 | Published: March 27, 2019 | Paperback

Koningin Lear

Koningin Lear

Author:Tom Lanoye
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Koningin Lear is 'n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye.

Elizabeth Lear het met die verloop van tyd haar klein besigheid opgebou tot 'n internasionale sakeryk. Elisabeth kondig aan dat die besigheid tussen haar drie seuns verdeel sal word en sy eis dat haar seuns onder eed hul liefde en trou aan haar verklaar. Haar jongste en geliefde seun weier en dit ontketen 'n familietwis van reuse-omvang. Dit is 'n verhaal van 'n bejaarde besigheidsvrou wat haar houvas op die werklikheid verloor, wat desperaat probeer om die storm wat om haar losgebars het te hanteer. 'n Epiese verhaal wat skerp kommentaar lewer op 'n hedendaagse besigheidswereld waarin integriteit en lojaliteit skaars kommoditeite geword het.

Author Tom Lanoye

View full details