Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310709 | Published: September 1, 2019 | Paperback

Asterix en Caesar se geskenk 21

Asterix en Caesar se geskenk 21

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van 'n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het. Maar toe hy, sy vrou Aspirien en dogter Corenza daar aankom, rol hoofman Allamapstix van die lag oor die dorpie wat Caesar kwansuis verkoop het...

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details