1
/
of
1
ISBN: 9781485310785 | Published: November 6, 2019 | Hardcover
Horton hoor 'n Hoe!
Horton hoor 'n Hoe!
Author:Dr Seuss
Regular price
R 175
Regular price
R 0
Sale price
R 175
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Op die 15de Mei in die oerwoud van Noel
terwyl Herrie Olifant swem in sy poel
sou hy laat op een middag 'n ietsietjie hoor,
'n klein krieselklankie wat krap in sy oor …
Toe Herrie 'n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!
Author Dr Seuss
Share
