Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310792 | Published: November 6, 2019 | Hardcover

Hoe die Grons Kersfees gesteel het!

Hoe die Grons Kersfees gesteel het!

Author:Dr Seuss
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ...
Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT!

Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?

Author Dr Seuss

View full details