ISBN: 9781485310822 | Published: July 4, 2019 | Paperback
Vervleg
Vervleg
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Petro Hansen se Afrikaans smelt soos botter op die tong.
Temas soos liefde, eensaamheid, verlange en familie word tussen hierdie blaaie vervleg.
Verhale uit plekke soos die Bosveld, die Kalahari, Klein-Brak, Bela-Bela en jakarandapers Pretoria sorg vir herinneringe en waarnemings wat die leser sal laat nadink en nostalgies stem.
Petro skryf sedert 2012 vir Die Burger rubrieke en was voltyds vir vier jaar lank die Dinsdag-rubriekskrywer vir Beeld.
Verskeie van haar artikels is in Rapport Weekliks en Huisgenoot gepubliseer.
Sy word in 2019 deur die Cordis-trust vereer met die Orde van die Beiteltjie van die Afrikaanse Woordkunsakademie vir “haar besondere bydrae tot Afrikaans, maar sy glo die grootste prys wat sy kan verwerf, is wanneer haar woorde ‘n hartsnaar roer.
Author Petro Hansen
Share
