1
/
of
1
ISBN: 9781485310860 | Published: September 11, 2019 | Soft Cover
Ongeslyp - Skitterende staaltjies van lank gelede
Ongeslyp - Skitterende staaltjies van lank gelede
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Jan Roderiques
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In die onstuimige beginjare van Alexanderbaai se diamantbedryf was dit Kingsley Seale se onbenydenswaardige taak om die blink klippies van die Hans Merensky-assosiasie skoon te maak, te waardeer en veilig in die Kaap te besorg.
In dié verantwoordelik pos het hy eindelik gesorg dat £5 miljoen se diamante ontgin en verhandel word, ten spyte van smokkelaars se vindingryke pogings om hulle hande op die fortuin te lê.
Author Jan Roderiques
Share
