Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310891 | Published: February 21, 2020 | Paperback

Onverskrokke - Bewakers van die veld

Onverskrokke - Bewakers van die veld

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Jan Roderigues deel die ware verhale wat hy opgeteken het in die tyd toe hy as senior verslaggewer by die Nasionale Parkeraad gewerk het. Deurwinterde veldwagters het van hul interessantste ervarings in onder ander die Kalahari-Gemsbokpark en die Krugerwildtuin aan hom oorvertel. Dié stories is vol spanning en opwinding, soms doodsgevaar, maar dikwels ook humor.

View full details