Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485310938 | Published: March 9, 2020 |

Die nag ruik na spoed

Die nag ruik na spoed

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hier is iets betreklik nuut in Afrikaans: wetenskapfiksie vir volwassenes. Die stories is uiteenlopend, maar deur elk loop die silwer draad van fantasie en wetenskap. Uiteindelik gaan dit natuurlik oor die karakters en Schoombie se gatskop-verteltrant. Hier is 'n bedrewe skrywer met 'n verstommende verbeelding aan die woord - innovering, spanning en die verrassingselement is op die spyskaart.

View full details