1
/
of
1
ISBN: 9781485310952 | Published: September 30, 2020 | Paperback
Nêrens, Noord-Kaap
Nêrens, Noord-Kaap
Author:Nico Scheepers
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Nêrens is 'n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik verander deur die afsterwe van hul ma op 'n jong ouderdom onder tragiese omstandighede. Die drie het mekaar jare laas gesien. Nou moet hulle terugkeer plaas toe vir 'n verjaarsdagbraai vir hul pa wat 60 word - op soek na die broederskap wat hulle verloor het.
Author Nico Scheepers
Share
