Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311027 | Published: February 28, 2021 | Paperback

Die waarheid oor visvingers

Die waarheid oor visvingers

Illustrator:Flip Hattingh
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

“Nee, vergeet liefs van visvingers,
want waar dink jy is hul tone?
Lankal in 'n blik gedruk
met tamatiesous en bone”
Hierdie kinderverse is 'n kraakvars versfees wat nie probeer korrek of prekerig wees nie. Dis lekker aweregs, subversief en wild. Oupa kry geld vir slegte maniere (ongeskiktheidspensioen) Ouma is 'n koningin want sy kondig aan dat sy op die troon gaan sit. Al die kind se katjies raak stukkend, want hulle moet altyd reggemaak word. Rooikappie ruk 'n rewolwer uit, skiet die wolf dood met die uitroep: 'Welkom by ons nuwe Suid-Afrika!' Ma se bonesop maak moles in die klaskamer. Die kinders is stout en vindingryk en immer in die moeilikheid. Dit herinner aan Roald Dahl en David Walliams. Die Afrikaans is uit die boonste rak en die metrum onweerstaanbaar.

Author Sarina Dönges

Illustrator Flip Hattingh

View full details