1
/
of
1
ISBN: 9781485311102 | Published: March 9, 2020 | Hardcover
Die ritme van die reën
Die ritme van die reën
Author:Grahame Baker-Smith
Illustrator:Grahame Baker-Smith
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Isak speel in sy gunstelingpoel langs die berg. Toe dit begin reën, gooi hy die water in sy bottel in die poel en hardloop saam met die blink strome waar dit oor watervalle stort, in riviere kronkel en uitmond in die see. Waar gaan die water wat in my bottel was nou heen? wonder Izak.
Van die kleinste druppel tot die diepste oseaan, in hierdie pragboek word die verhaal van die watersiklus op aarde vertel.
Author Grahame Baker-Smith
Illustrator Grahame Baker-Smith
Share
