Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311133 | Published: August 25, 2020 | Paperback

Voëlvrou

Voëlvrou

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die kinders van Madymonyane het eerste die rooi boks gesien met die verflenterde voëlvrou in. Sy is pikswart met blou oë en stukkende vlerke. Sy praat nie. En tog begin die fontein weer water gee en die ouvrou en die kreupel kind word beter. Dis 'n verhaal van vriendskap, liefde, mededoë. Daar is 'n parallelle storielyn in die verlede, oor die herkoms van die Voëlvrou soos dit met die verteller se geskiedenis vervleg is. Hierdie teks is inheems en uit die grond. Dis aards; vol stof, bloed en vere. Dis in Afrikaans, maar dis asof 'n mens die inheemse idioom kan hoor. Haat, wreedheid, valsheid, liefde, genade, geweld en seks kom aan die bod. Die vertelstem is begogelend, die karakters helder. Die leser word gemesmeraais. Daar is 'n pakkende storielyn wat stuk-stuk oopval.

Author Marlize Hobbs

View full details