Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311157 | Published: February 11, 2021 | Paperback

Vel

Vel

Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Emma Bekker se debuutpundel Skryn (poësie) is goed ontvang en die eerste druk het uitverkoop. Hierdie bundel kortverhale getuig van dieselfde fyn waarneming, musikaliteit, verbeeldingrykeid en sensualiteit. Dit gaan hier oor struktuur, oor lae van betekenis en gevoel, oor die skelette van stories wat met vel oorgetrek word. Die verhale is soms donker, soms humoristies, altyd vreesloos en eroties gelaai. Die onderwerpe strek van 'n porn-ster se hartseer oor sy ma se dood tot 'n uitbundige relaas van 'n skoolkonsert.

Author Emma Bekker

View full details