Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311218 | Published: February 14, 2022 | Paperback

Waar's Willie nou?

Waar's Willie nou?

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Martin Handford
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Sommige dele van die geskiedenis is verstommend! Klim in 'n tydmasjien en reis terug in tyd na die Steentydperk, antieke Egipte, ou Rome, besoek die Wikings en sluit af in die toekoms! Soek Willie en al sy vriende: Wenda, Towenaar Witbaard en Tronkvoël. En moenie van Woef vergeet nie!

Author Martin Handford

Illustrator Martin Handford

View full details