ISBN: 9781485311232 | Published: January 15, 2021 | Paperback
Redder van die Ryk 03: Die koning se weermag
Redder van die Ryk 03: Die koning se weermag
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Ná die Redder se verlore stryd teen die Swart Draak, het Professor Lock en sy mag ondooie Vikings Brittanje oorgeneem. Die reusetaak om sy land weer terug te wen weeg swaar op die jong koning se skouers, en hy moet 'n weermag oproep om hom daarmee te help. Intussen voer Hayley 'n rebellie in Londen se agterstrate. Alfie maak staat op sy vriende se hulp om dié epiese stryd aan te pak.
Dis die laaste boek in 'n aksiebelaaide trilogie.
Author Nick Ostler
Author Mark Huckerby
Share
