Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485311270 | Published: July 15, 2020 | Paperback

Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika

Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Al is die gebruik van osse as trekdiere lank nie meer deel van die bestaan van die meeste mense in Suid-Afrika is nie, is die land se geskiedenis sonder inagneming van die bydrae van die trekos ondenkbaar. Vir die eerste keer word die benutting en ontwikkeling van die os en die gepaardgaande trektoerusting, met spesifieke verwysing na die trekos as kragbron, in die ontwikkelingsgeskiedenis van Suid-Afrika deeglik bekyk, na waarde geskat en die os en sy toerusting breedvoerig as kultuurhistoriese entiteit beskryf. Hierdie boek is 'n verwerking van die skrywer se verhandeling ingelewer vir sy Magister in geskiedenis aan die Noordwes-Universiteit.

View full details